Hier was Helde - Die Redding van Concordia, April 1-4, 1902 by David Thomas
book_img
more info Order


Vertaal deur Oswald Gibson



 



’n Oormag ruiters was op pad om hulle dorp aan te val. Hulle het bitter min ammunisie gehad en daar was ’n goeie kans dat enigeen wat die skermutseling oorleef, gefusileer sou word terwyl hul dorpie gelyk met die grond afgebrand word: geboue, huise, winkels en werkwinkels, alles. Ten spyte daarvan, het sowat 100 manne van Concordia in Namakwaland op 1 April 1902 besluit dat hulle saam gaan sterf in ’n geveg teen gesoute Boere ruiters. Boonop het hulle die kans gehad om te ontsnap kort voor die vyand se aanval, en soos Engelse “April Fools” het nie ’n enkele man of seun van Concordia daardie kans geneem nie. In die huidige era waarin mense baie anders oor gebeure van die verlede dink, kan ons weereens die verhaal van Concordia op 1 April 1902 deurdink, en die optrede van die betrokke manne van weleer heroorweeg. Met eerbied wil ek hierdie poging opdra aan die “April Fools” van Concordia!



edition

 Hier Was Helde - R 99.00

description


AFRIKAANS  LANGUAGE: SCHOOL EDITION



about the author - David Thomas

author picture

David Thomas describes himself as an ³opportunistic author². While it was never his life¹s aim to write books, at times he came across subjects and issues which demanded to be written up in book form. Such was the case with 'The Men who would not March'. He began his study of its subject matter largely out of curiosity about its central figure, Captain Francis Phillips, his great-grandfather. David Thomas lives with his partner Barbara Peters in Sydney, Australia, where he migrated from South Africa in 1983. However, he has returned to South Africa practically every year since then and feels equally at home in both countries. He is semi-retired, although he still teaches in the University of New South Wales in Sydney.